Jesaja 11:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Efraim se naywer sal verdwyn, en Juda se teëstanders sal uitgeroei word. Efraim sal nie weer jaloers wees op Juda nie, en Juda sal nie weer vyandig wees teenoor Efraim nie.

Jesaja 11

Jesaja 11:12-16