Jeremia 31:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek laat kom hulle uit die land in die noorde,Ek vergader hulle van die uithoeke van die aarde af:onder hulle is blindes en kreupeles,swanger vrouens en vrouens in kraam.'n Groot gemeente sal hiernatoe terugkom.

Jeremia 31

Jeremia 31:1-10