Jeremia 31:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here:Sing van blydskap oor Jakob, die leier onder die nasies,juig oor hom!Laat hoor julle loflied, en sê:Red u volk, Here,red wat van Israel oorgebly het!

Jeremia 31

Jeremia 31:1-10