Jeremia 31:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

In trane sal hulle kom, met smeekgebede,maar Ek sal hulle lei,Ek sal hulle by waterstrome bring,op 'n gelyk pad, niemand sal struikel nie,want Ek het Israel se Vader geword,Efraim is my eersgeborene.

Jeremia 31

Jeremia 31:1-17