Jeremia 31:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here:'n Gekerm word op Rama gehoor,'n gehuil vol hartseer:Ragel treur oor haar kinders,sy wil haar nie laat troos nie,want haar kinders is weg.

Jeremia 31

Jeremia 31:10-24