Jeremia 31:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here: Bly stil, moenie huil nie,moenie trane in jou oë hê nie!Vir al jou swaarkry sal jy vergoed word,sê die Here,jou kinders sal uit die vyand se land terugkom.

Jeremia 31

Jeremia 31:9-19