Jeremia 31:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal 'n oorvloed goeie kos vir die priesters gee,my volk sal oorgenoeg hê aan die goeie wat Ek gee, sê die Here.

Jeremia 31

Jeremia 31:6-21