Handelinge 23:34-35 Afrikaans 1983 (AFR83)

34. Hy het die brief gelees en vir Paulus gevra van watter provinsie hy afkomstig is. Toe hy hoor dat hy van Silisië af kom,

35. het hy gesê: “Ek sal jou verhoor sodra jou aanklaers kom.”Daarna het hy beveel dat Paulus in die paleis van Herodes bewaak moet word.

Handelinge 23