Handelinge 22:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat die kommandant presies te wete wou kom wat die Jode teen Paulus het, het hy die volgende dag bevel gegee dat die priesterhoofde en die hele Joodse Raad bymekaar moet kom. Hy het Paulus laat haal en voor hulle gebring.

Handelinge 22

Handelinge 22:27-30