Handelinge 23:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Paulus het die lede van die Joodse Raad vierkantig in die oë gekyk en gesê: “Broers, ek het heeltemal 'n skoon gewete oor hoe ek tot vandag toe my lewe in diens van God gelei het.”

Handelinge 23

Handelinge 23:1-8