Handelinge 24:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vyf dae later het die hoëpriester Ananias saam met 'n paar van die familiehoofde en 'n advokaat, Tertullus, daar aangekom. Hulle het voor die goewerneur verskyn om hulle aanklag teen Paulus in te dien.

Handelinge 24

Handelinge 24:1-5