Handelinge 24:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Paulus is ingeroep, en Tertullus het met die aanklag voor Feliks begin: “U Edele, onder u lewe ons in rus en vrede, en deur u beleid het daar verbeteringe vir hierdie volk ingetree.

Handelinge 24

Handelinge 24:1-10