Handelinge 19:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Jode vir Aleksander vorentoe stoot, het party van die mense vir hom gesê wat aan die gang is. Hy het met sy hand gewys dat hy iets vir die volk wil sê.

Handelinge 19

Handelinge 19:29-40