Handelinge 19:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar toe hulle merk dat hy 'n Jood is, het hulle almal byna twee uur lank uit een mond aangehou skreeu: “Groot is Artemis van die Efesiërs!”

Handelinge 19

Handelinge 19:24-39