Handelinge 19:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Almal het deurmekaar geskreeu, en die hele vergadering was in die war. Die meeste mense het nie geweet hoekom hulle daar bymekaar was nie.

Handelinge 19

Handelinge 19:27-40