Handelinge 19:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man met die bose gees spring toe onder hulle in en oorweldig hulle. Hy was te sterk vir hulle, sodat hulle kaal en stukkend geslaan uit daardie huis gevlug het.

Handelinge 19

Handelinge 19:10-26