Handelinge 19:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al die Jode en Grieke wat in Efese gewoon het, het daarvan te hore gekom. Vrees het hulle almal oorval, en die Naam van die Here Jesus is geprys.

Handelinge 19

Handelinge 19:7-23