Handelinge 19:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar een van die bose geeste het vir hulle gesê: “Jesus ken ek, en van Paulus weet ek, maar julle, wie is julle?”

Handelinge 19

Handelinge 19:14-18