Handelinge 15:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hulle in Jerusalem aankom, is hulle deur die gemeente, die apostels en die ouderlinge verwelkom. Hulle het vertel wat God alles deur hulle gedoen het,

Handelinge 15

Handelinge 15:1-14