Handelinge 15:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat die gemeente hulle van die nodige vir die reis voorsien het, het hulle deur Fenisië en Samaria gegaan en vertel van die bekering van die heidene. Hieroor was al die gelowiges baie bly.

Handelinge 15

Handelinge 15:1-6