Handelinge 15:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar party van die gelowiges wat vroeër Fariseërs was, het na vore gekom en gesê: “Die bekeerlinge moet besny word en aangesê word om die wet van Moses te onderhou.”

Handelinge 15

Handelinge 15:3-13