Genesis 46:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Israel en almal by hom het vertrek. Hy het by Berseba gekom en daar 'n offer gebring aan die God van sy pa Isak.

2. God het dié nag met Israel gepraat in 'n visioen en geroep: “Jakob, Jakob!”Hy het geantwoord: “Hier is ek!”

3. Toe sê God: “Ek is God, die God van jou vader. Moenie bang wees om na Egipte toe te gaan nie, want Ek sal jou daar 'n groot nasie maak.

Genesis 46