Genesis 47:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josef is toe daar weg en hy het die farao gaan inlig. Josef het vir hom gesê: “My vader en my broers het met hulle kleinvee en grootvee en alles wat hulle besit, hier aangekom uit Kanaän. Hulle is nou in die Gosenstreek.”

Genesis 47

Genesis 47:1-3