Genesis 46:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

moet julle vir hom sê: ‘Van kleins af tot nou toe was ons veeboere, ons en ons voorvaders.’ Dan sal hy julle in Gosen laat woon, want die Egiptenaars het 'n afkeer van kleinveeboere.”

Genesis 46

Genesis 46:29-34