Genesis 46:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê God: “Ek is God, die God van jou vader. Moenie bang wees om na Egipte toe te gaan nie, want Ek sal jou daar 'n groot nasie maak.

Genesis 46

Genesis 46:1-7