Genesis 46:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gaan saam met jou Egipte toe, en Ek sal jou beslis weer hierheen laat terugkom. Wanneer jy sterf, sal Josef jou oë toedruk.”

Genesis 46

Genesis 46:2-10