Genesis 42:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josef was in beheer van Egipte en hy het self die graan aan die mense verkoop. Sy broers het dus na hom toe gegaan en diep voor hom gebuig.

Genesis 42

Genesis 42:5-13