Genesis 42:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hy sy broers sien, het hy hulle herken. Maar hy het hulle nie laat agterkom wie hy is nie. Hy het hulle bars aangespreek en gevra: “Waarvandaan is julle?”Hulle het hom geantwoord: “Ons is van Kanaän. Ons kom koop graan.”

Genesis 42

Genesis 42:2-9