Genesis 42:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die seuns van Israel het saam met ander mense gegaan wat ook koring in Egipte wou gaan koop omdat daar hongersnood was in die hele Kanaän.

Genesis 42

Genesis 42:2-14