Genesis 28:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe kom staan die Here by Jakob en sê: “Ek is die Here die God van jou voorvader Abraham, die God van Isak. Ek sal die grond waarop jy lê, vir jou en jou nageslag gee.

Genesis 28

Genesis 28:4-14