Genesis 28:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sal so baie wees soos die stof van die aarde, en jy sal jou gebied na alle kante toe uitbrei, en in jou en jou nageslag sal al die volke van die aarde geseën wees.

Genesis 28

Genesis 28:7-21