Genesis 28:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het gedroom: 'n leer staan op die aarde en die punt van die leer raak aan die hemel, en engele van God klim op en af met die leer.

Genesis 28

Genesis 28:11-19