Galasiërs 3:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

By die wet gaan dit egter nie om die geloof nie, maar om die daad, want daar staan: “Hy wat dóén wat die wet sê, sal daardeur lewe.”

Galasiërs 3

Galasiërs 3:3-18