Galasiërs 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Christus het ons losgekoop van die vloek wat die wet meebring, deur in ons plek 'n vervloekte te word. Daar staan naamlik geskrywe: “Vervloek is elkeen wat aan 'n hout opgehang is.”

Galasiërs 3

Galasiërs 3:10-14