Galasiërs 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

En dat niemand op grond van die wet deur God vrygespreek word nie, is duidelik, want “hy wat deur God vrygespreek is omdat hy glo, sal lewe.”

Galasiërs 3

Galasiërs 3:5-15