Esegiël 45:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit moet sy deel van die land wees tussen die Israeliete. Die regeerders wat Ek aanwys, sal my volk nie weer te kort doen nie; hulle sal die land verdeel tussen die stamme van Israel.”

Esegiël 45

Esegiël 45:3-15