Esegiël 45:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here my God: “Julle het nou ver genoeg gegaan, regeerders van Israel. Laat staan die geweld en verdrukking, laat reg geskied en doen reg, hou op om my volk se eiendom vir julle te vat,” sê die Here my God.

Esegiël 45

Esegiël 45:1-16