Esegiël 45:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die regeerder moet grond kry weerskante van die gewyde gebied en die stadsgrond, wes en oos daarvan; dit moet net so groot wees as een van die stamgebiede en moet strek van die wesgrens van Israel af tot aan die oosgrens.

Esegiël 45

Esegiël 45:3-10