Esegiël 45:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Vir die stadsgrond moet julle 'n stuk afstaan van twee en 'n half kilometer breed en twaalf en 'n half kilometer lank, net so groot as die gewyde gebied. Hierdie grond moet tot beskikking wees van die hele Israel.

Esegiël 45

Esegiël 45:1-13