Esegiël 40:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar was 'n muur buite-om die tempelgeboue. Die meetstok wat die man in sy hand gehad het, was drie meter lank, langer dus as 'n gewone meetstok. Die man het die muur gemeet, en dit was drie meter breed en net so hoog.

Esegiël 40

Esegiël 40:1-11