Esegiël 40:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man het vir my gesê: “Mens, jy moet goed kyk en luister, jy moet oplet na alles wat ek vir jou wys, want jy is hiernatoe gebring om alles vir jou te wys. Wat jy gesien het, moet jy dan vir Israel gaan sê.”

Esegiël 40

Esegiël 40:3-10