Esegiël 40:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die man na die poort toe gegaan wat oos gekyk het, die trappe opgeklim en die poort se drumpel gemeet. Dit was drie meter breed. Daar was net een drumpel en hy was drie meter breed.

Esegiël 40

Esegiël 40:1-14