Esegiël 40:49 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die portaal was tien meter lank en ses meter breed, en die ingang is bereik deur middel van tien trappe. Daar was pilare teen die mure weerskante van die ingang, een aan elke kant.

Esegiël 40

Esegiël 40:45-49