Esegiël 40:48 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het hy my na die voorportaal van die tempel toe gebring en die mure weerskante van die portaal se ingang gemeet. Hulle was twee en 'n half meter lank aan weerskante. Die ingang was een en 'n half meter breed aan weerskante.

Esegiël 40

Esegiël 40:44-49