Esegiël 41:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die man my in die tempel self gebring en die mure weerskante van die ingang van die tempel gemeet. Hulle was drie meter dik aan weerskante.

Esegiël 41

Esegiël 41:1-8