Esegiël 36:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

so sê die Here my God: “Ek praat in gloeiende woede oor wat oor is van die ander nasies en oor die hele Edom wat met soveel genot en minagting my land vir hulleself gevat het om sy weivelde buit te maak.

Esegiël 36

Esegiël 36:3-11