Esegiël 36:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Tree op as profeet vir die land Israel en sê vir die berge, die heuwels, die klowe, die valleie: So sê die Here my God: Ek praat in woede, in toorn oor die vernedering wat julle deur die nasies aangedoen is!”

Esegiël 36

Esegiël 36:2-14