Esegiël 36:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom, berge van Israel, hoor die woord van die Here my God! So sê die Here my God vir die berge, die heuwels, die klowe, die valleie, vir die verlate puinhope, die onbewoonde stede wat geplunder en verneder is deur die mense wat van die nasies rondom oor is,

Esegiël 36

Esegiël 36:1-11