Esegiël 14:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here my God: “Selfs wanneer Ek my vier swaar strawwe teen Jerusalem stuur, oorlog, hongersnood, ongediertes en pes om mens en dier daar uit te roei,

Esegiël 14

Esegiël 14:16-22