Esegiël 14:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

sou so seker as Ek leef, sê die Here my God, Noag, Daniël en Job as hulle daar was, nie eens 'n enkele seun of dogter kon red nie; hulle sou net hulleself in die lewe kon hou omdat hulle volgens my wil geleef het.”

Esegiël 14

Esegiël 14:18-23